Handelinge 13:10 Die Boodskap (DB)

Jy is ’n kind van die duiwel. Met al jou skewe leringe probeer jy keer dat God se woord op die regte manier bekendgemaak word. Maar nou het jy jou teen God self vasgeloop.

Handelinge 13

Handelinge 13:6-20