Handelinge 12:7 Die Boodskap (DB)

Skielik het ’n engel van die Here in die tronk verskyn. Hy het alles rondom hom helder verlig. Petrus het so vas geslaap dat hy dit nie eens agtergekom het nie. Die engel moes hom toe wakker skud.

Handelinge 12

Handelinge 12:1-9