Handelinge 12:21 Die Boodskap (DB)

Op die dag waarop hulle afgespreek het, het Herodes sy opwagting gemaak. Met al sy blink klere aan het hy op sy troon gaan sit en almal toegespreek.

Handelinge 12

Handelinge 12:12-25