Handelinge 12:18 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag was daar chaos onder die soldate wat Petrus opgepas het. Hulle kon nie verklaar hoe hy so spoorloos kon verdwyn nie.

Handelinge 12

Handelinge 12:14-19