Handelinge 12:10 Die Boodskap (DB)

Die engel en Petrus het saam buitetoe gestap. ’n Straatblok van die tronk af het die engel skielik verdwyn. Petrus het toe eers besef dat hy nie besig was om te droom nie. Opgewonde het hy vir homself gesê:

Handelinge 12

Handelinge 12:5-15