Handelinge 11:1 Die Boodskap (DB)

Die nuus oor God se werk onder mense wat nie Jode is nie, het soos ’n veldbrand versprei. Die ander apostels en die gelowiges in Judea het ook daarvan te hore gekom.

Handelinge 11

Handelinge 11:1-10