Handelinge 10:33 Die Boodskap (DB)

“Ek het dadelik gedoen wat die engel vir my gesê het. En nou is u hier. My familie en vriende is ook hier in God se teenwoordigheid. Ons wil baie graag hoor wat die Here op u hart gelê het om vir ons te kom sê.”

Handelinge 10

Handelinge 10:23-40