Handelinge 10:30 Die Boodskap (DB)

Kornelius het dadelik geantwoord: “Vier dae gelede, so omtrent dié tyd van die middag, was ek besig om hier in my huis te bid. Skielik kom staan daar ’n man met helder, blink klere by my.

Handelinge 10

Handelinge 10:26-39