Handelinge 10:23 Die Boodskap (DB)

Petrus het die mans ingenooi en hulle vir die nag slaapplek gegee.Die volgende dag het Petrus saam met die mans vertrek. ’n Paar gelowiges uit Joppe het ook saamgegaan.

Handelinge 10

Handelinge 10:17-28