Handelinge 10:14 Die Boodskap (DB)

“Oor my dooie liggaam. Ek sal nooit so iets doen nie, Here!” het hy geantwoord. “Ek het nog nooit in my lewe iets geëet wat in Moses se wet as onrein beskou word nie.”

Handelinge 10

Handelinge 10:5-19