Handelinge 1:6 Die Boodskap (DB)

’n Ander keer het een van die apostels vir Jesus gevra: “Here, sê asseblief vir ons, gaan U Israel nou weer tot sy vorige glorie herstel, soos in die dae toe ons nog ons eie koning gehad het?”

Handelinge 1

Handelinge 1:2-7