Handelinge 1:20 Die Boodskap (DB)

“In een van die psalms van Dawid staan daar: Laat sy grond leeg staan sodat niemand daar gaan bly nie.“Dawid het ook gesê: Iemand anders moet sy werk oorneem.“Judas se plek in ons kring van apostels is nou leeg. Ons moet iemand in sy plek kies.

Handelinge 1

Handelinge 1:10-26