Handelinge 1:10 Die Boodskap (DB)

Terwyl die dissipels nog staan en kyk hoe Hy in die wolke verdwyn, het twee mans uit die hemel by hulle kom staan. Hulle het spierwit klere aangehad.

Handelinge 1

Handelinge 1:1-13