Haggai 2:5 Die Boodskap (DB)

Hy sê: “Toe julle uit Egipte gevlug het, het Ek belowe dat my Gees altyd saam met julle sal wees. Daarom moet julle nie nou bang wees nie!”

Haggai 2

Haggai 2:1-6