Genesis 9:18 Die Boodskap (DB)

Noag se drie seuns, Sem, Gam en Jafet, het saam met hom uit die ark gekom. Gam was die voorvader van al die Kanaäniete.

Genesis 9

Genesis 9:11-25