Genesis 8:20 Die Boodskap (DB)

Noag het toe ’n altaar vir die Here gebou en hy het van die rein diere en voëls as brandoffer vir die Here geslag.

Genesis 8

Genesis 8:18-22