Genesis 7:3 Die Boodskap (DB)

Van al die voëls wat in die lug rondvlieg, moet jy ook sewe pare saamvat, ’n mannetjie en ’n wyfie. So kan al die voëlsoorte voortbestaan.

Genesis 7

Genesis 7:2-4