Genesis 6:3 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here: “My Gees sal nie vir altyd in die mens bly nie. Hy is tog maar net ’n sterflike wese. Hy sal nie langer as 120 jaar leef nie.”

Genesis 6

Genesis 6:1-7