Genesis 6:18 Die Boodskap (DB)

Maar met jou sal Ek ’n ooreenkoms maak. As die water kom, moet jy en jou familie in die ark ingaan, maar julle moet ’n klomp diere saamneem.

Genesis 6

Genesis 6:12-22