Genesis 50:14 Die Boodskap (DB)

Na Jakob se dood het die lewe weer sy gewone gang gegaan. Josef se broers was egter onrustig en het vir mekaar gesê: “Sê nou Josef haat ons en hy wil ons terugkry vir alles wat ons aan hom gedoen het?”

Genesis 50

Genesis 50:10-21