Genesis 5:29 Die Boodskap (DB)

Hy het die seun Noag genoem en gesê: “Hy gaan ons nog moed inpraat as ons sukkel en moeg gewerk is. Hy gaan ons nog troos as ons so swaarkry op die aarde wat die Here vervloek het.”

Genesis 5

Genesis 5:27-32