Genesis 5:25-27 Die Boodskap (DB)

25. Toe Metusalag 187 was, is sy seun Lameg gebore.

26. Metusalag het na die geboorte van Lameg nog 782 jaar geleef en ook nog ander seuns en dogters gehad.

27. Metusalag was dus 969 jaar toe hy gesterf het.

Genesis 5