Genesis 49:32-33 Die Boodskap (DB)

32. “Julle weet mos waar dit is. Dit is die grot wat Abraham vroeër van Efron, die Hetiet gekoop het. Nou vra ek mooi dat julle my ook daar sal begrawe.”

33. Toe Jakob klaar gepraat het, het hy weer gaan lê en die laaste asem uitgeblaas.

Genesis 49