Genesis 49:25 Die Boodskap (DB)

Josef, dit is my God wat jou so help.Dit is die almagtige God wat jou seënsodat dit altyd by jou sal reën, sodat daar genoeg water vir putte en fonteine sal weesen sodat jou vee en kinders sal vermeerder.

Genesis 49

Genesis 49:18-31