Genesis 49:11 Die Boodskap (DB)

Juda sal altyd volop hê. Aan sy wingerde sal die groot, ryp trosse swaar hang.Sy donkies sal sommer van die beste druiwe staan en eeten sy klere sal hy in rooi wyn was.

Genesis 49

Genesis 49:3-15