Genesis 48:21 Die Boodskap (DB)

Jakob het toe na Josef toe gedraai en gesê: “Soos jy sien, is ek besig om te sterf. Moenie bang wees nie, want die Here is met jou. Eendag sal Hy jou na die land van jou eie mense terugneem.

Genesis 48

Genesis 48:16-22