Genesis 48:15 Die Boodskap (DB)

Jakob het Josef toe geseën: “Mag die God vir wie Abraham en Isak baie lief was, naby aan hierdie twee seuns wees. En mag die God wat altyd by my was en my in alles gehelp het, julle gelukkig maak.

Genesis 48

Genesis 48:9-21