Genesis 48:10 Die Boodskap (DB)

As gevolg van sy hoë ouderdom was Jakob se oë baie swak en kon hy skaars sien. Josef het toe die seuns nader gebring en Jakob het hulle omhels en gesoen.

Genesis 48

Genesis 48:8-18