Genesis 47:9 Die Boodskap (DB)

“Ek is al 130 jaar oud, U Majesteit,” het Jakob geantwoord. “Dit is eintlik nie oud nie. In vergelyking met my voorvaders is my jare maar min. My lewe was egter hard en vol swaarkry.”

Genesis 47

Genesis 47:1-18