Egipte lê vir hulle oop. Laat jou pa en jou broers in die beste dele van die land gaan bly. As hulle egter van Gosen hou, kan hulle daar aanbly. En as daar van jou broers is wat goeie veeboere is, kan hulle my veekuddes oppas.”