Genesis 47:24 Die Boodskap (DB)

Wanneer die oestyd kom, moet julle ’n vyfde daarvan vir die koning gee. Die res is julle s’n. Julle kan dit as saad gebruik of vir julle gesinne en veral vir die kinders kos maak daarvan.”

Genesis 47

Genesis 47:22-28