Genesis 47:22 Die Boodskap (DB)

Slegs die priesters se grond het Josef nie opgekoop nie. Hulle het ’n toelaag en kos van die koning ontvang en dit was nie nodig om hulle grond te verkoop nie.

Genesis 47

Genesis 47:16-27