Genesis 47:13 Die Boodskap (DB)

Intussen het die hongersnood so erg geword dat daar nêrens meer kos te koop was nie. Die mense van Egipte en Kanaän het al hoe swakker van die honger geword.

Genesis 47

Genesis 47:6-23