Genesis 47:11 Die Boodskap (DB)

Josef het sy pa en broers gehelp om in Egipte gevestig te raak. Hy het hulle in Ramses, die beste deel van Gosen, laat woon en toegesien dat hulle grondregte besit. En hy het gemaak soos die koning gesê het.

Genesis 47

Genesis 47:6-14