Genesis 46:20 Die Boodskap (DB)

In Egipte is daar twee seuns vir Josef gebore. Asenat, dogter van Potifera, priester van On, het hulle vir Josef in die wêreld gebring. Hulle was Manasse en Efraim.

Genesis 46

Genesis 46:16-23