Genesis 46:12 Die Boodskap (DB)

Juda en sy seuns Sela, Peres en Serag. Juda se ander seuns, Er en Onan, het lank vantevore al in Kanaän gesterf. Peres se seuns was Gesron en Gamul.

Genesis 46

Genesis 46:8-15