Genesis 45:28 Die Boodskap (DB)

Tot dié mate dat hy gesê het: “Ons het nou genoeg gepraat. My seun leef en ek wil hom nog sien voor ek sterf. Kom, laat ons onmiddellik Egipte toe gaan.”

Genesis 45

Genesis 45:21-28