Genesis 45:25 Die Boodskap (DB)

Die broers is daar weg en het die kortste pad Kanaän toe gevat. Hulle wou so gou moontlik by hulle pa, Jakob, uitkom.

Genesis 45

Genesis 45:24-28