Genesis 45:12 Die Boodskap (DB)

Julle moet al hierdie dinge vir Pa gaan vertel. Julle almal en ook Benjamin het self gesien dat ek leef en dat dit ek is wat met julle praat.

Genesis 45

Genesis 45:6-13