Genesis 44:8 Die Boodskap (DB)

Meneer weet tog dat ons al die geld teruggebring het wat die vorige keer in ons sakke was. Ons het dit die hele pad van Kanaän af saamgedra. Waarom sal ons dan nou silwer of goud uit meneer Josef se huis wil steel?

Genesis 44

Genesis 44:4-14