Genesis 44:32 Die Boodskap (DB)

“En, Meneer, ek het verantwoordelikheid vir hierdie seun geneem. Ek het vir my pa gesê: ‘As ek nie hierdie kind vir Pa terugbring nie, staan ek lewenslank skuldig voor Pa.’

Genesis 44

Genesis 44:31-34