Genesis 44:26 Die Boodskap (DB)

Ons het oor en oor vir hom gesê: ‘Pa weet mos ons kan nie teruggaan nie. Ons kan net gaan as ons jongste broer saamgaan. Sonder hom wil die man ons nooit weer sien nie.’

Genesis 44

Genesis 44:19-28