Genesis 44:17 Die Boodskap (DB)

“Glad en geheel nie,” het Josef gesê. “Slegs die een wat die beker gesteel het, moet my slaaf word. Die res van julle kan maar na julle pa toe teruggaan. Niemand sal julle ook meer op die pad hinder nie.”

Genesis 44

Genesis 44:11-19