Genesis 44:15 Die Boodskap (DB)

Josef het vir hulle gesê: “Julle het ’n verskriklike ding gedoen. Ek het die beker nodig om in die toekoms in te kyk en toe loop steel julle dit.”

Genesis 44

Genesis 44:11-20