Genesis 43:9 Die Boodskap (DB)

Ek sal volle verantwoordelikheid vir Benjamin neem en ek sal vir hom sorg. U kan my verantwoordelik vir hom hou. As ek hom nie veilig terugbring nie, is ek lewenslank aan sy dood skuldig.

Genesis 43

Genesis 43:7-14