Genesis 43:33 Die Boodskap (DB)

Almal het teenoor Josef gesit, maar hulle is volgens ouderdom ingedeel, van die oudste tot die jongste. Die broers was baie verbaas hieroor. Hoe sou Josef tog hulle ouderdomme geken het?

Genesis 43

Genesis 43:30-34