Genesis 42:37 Die Boodskap (DB)

Ruben het Jakob probeer gerusstel: “Pa kan my twee seuns vat en doodmaak as ek Benjamin nie veilig terugbring nie. Ek sal vir hom sorg en hom veilig na Pa toe terugbring.”

Genesis 42

Genesis 42:29-38