Genesis 42:27 Die Boodskap (DB)

Teen die aand se kant toe hulle kamp opslaan, wou een broer voer vir sy esel gee. Toe hy sy sak oopmaak, sien hy sy geld bo in die sak.

Genesis 42

Genesis 42:22-30