Genesis 42:24 Die Boodskap (DB)

Josef het eenkant toe gestap en begin huil. Toe hy weer kon praat, het hy Simeon gekies om agter te bly. Hulle het hom voor die ander gevat en in die tronk gesit.

Genesis 42

Genesis 42:15-32