Genesis 42:2 Die Boodskap (DB)

’n Paar mense het my nou al van kos in Egipte kom vertel. Julle moet sommer dadelik soontoe gaan en kyk wat julle kan kry. Miskien is daar nog kos vir ons en dan hoef ons nie van die honger dood te gaan nie.”

Genesis 42

Genesis 42:1-3